Indien jy Laeveld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laeveld.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laeveld Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lowveld accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laeveld akkommodasie
459 lekke plekke om te bly
Parsons Hilltop Safari Camp bied 'n wegbreek na 'n egte safari-tentkamp sonder heinings. Dit is in die Balule Wildr...
Switsongo B&B is 'n smaakvol versierde B&B in die Hoedspruit Wildlife Estate, in die hartjie van Suid-Afrika se wil...
116 Bedford is 'n selfsorgkothuis in Kampersrus, 'n bekoorlike historiese dorpie in Limpopo. Die dorpie is aan die ...
Woodpecker Lodge bied B&B-verblyf op die Hoedspruit Wildlife Estate wat 680 hektaar beslaan. Dié lodge is net 5 tot...
Bushwillow Private Villa is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Di...
Khaya Ndlovu Safari Manor is in die Rietspruit Groot 4 Wildreservaat geleë en word omring deur die natuur, maar is ...
Die Laeveld is 'n wêreld van rykdom. In die boorde hang die vrugte swaar aan die bome en in die bosveld klou 'n grootoognagapie verbete aan 'n tak. Langs die pad is daar stalletjies wat sakke neute en houtbeeldjies verkoop en op die vlaktes loop daar troppe wild. Hier pak jy 'n tawwe 4x4-roete met 'n... Lees meer