Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Wynlande akkommodasie
1525 lekke plekke om te bly
De Villiers Family Farm bied verblyf in die eienaars se huis op 'n prentjiemooi plaas in Paarl. Dit is naby bekende...
Bartholomeus Klip Farmhouse is 'n eksklusiewe gastehuis wat selfsorgverblyf of verblyf wat alles insluit bied. Dit ...
Mont Rouge Cottages is op 'n vrugteplaas geleë en hierdie verblyf is in die familie sedert 1928. Dié plaas spog met...
theLAB Robertson is 'n Kaaps-Hollands-styl-gastehuis in die kleindorpie Klaasvoogds-Wes. Dit is langs die R60 tusse...
Royal Pearl is 'n bekoorlike eenheid wat in Paarl geleë is en gerieflike verblyf aan gaste bied. Dit is naby verske...
“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae... Lees meer