Geverifieerde Resensie
ISimangaliso Wetland Park
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in ISimangaliso Wetland Park bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 635 resensies.
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 38 - Go & Sea"Het die vakansie baie geniet. Vyf dae was te kort gewees."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 12"St. Lucia is 'n pragtige plek met vriendelikheid en die mooiste natuur, die apies is te kostelik en kom besoek 'n mens vroeg in die oggend, vir seker een van die top vakansiebestemmings."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Perna Perna St Lucia"Rustige dorpie met genoeg om te doen. Nog 'n stukkie van ou Suid-Afrika."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Unit 3 The Bridge"It is vacation place for people who want peace and appreciate nature."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Forest Lodge"We have been there several times but later in the season. Then it is a more lively place. Plenty of activities to spend your time."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 38 - Go & Sea"Baie lekker vakansieplek. Baie mooi natuur en vriendelike mense."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia Safari Lodge"Worth a visit. Do the Estuary cruises."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 38 - Go & Sea"Ons was nou al 'n paar keer daar oor die jare, ek moet eerlik se die dorpie self, die hoofstraat is baie netjies en gesellig met al die resturate en winkeltjies, die strandself is ook darem skoon maar die geriewe is vreeslik verwaarloos, daar is geen water om die badkamers te kan gebruik nie, kan nie die ergste sand afspoel nie, van die wagte wat jou voorkeur en jou deursoek vir drank laat mens amper onwelkom voel. Ons was uit op die boot in die meer, dit was baie lekker, maar die Crocodile Centre is vreeslik verwaarloos, jy betaal om in te gaan en dan is geen poging aan hulle kant om dit lekker en opwindend te maak vir die kinders nie, daar was 'n man wat vrywillig (nie by hulle werk nie) ons deur gevat het (hy werk maar vir fooitjies), ons was baie teleurgesteld."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Villa Mia 12"Lovely stay overall. Highly recommended. Value for money."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 19 Self-catering"Dit is 'n fantastiese dorpie, mense is baie vriendelik. As jy lief is vir die natuur wat jou in die geval so ietsie van die bosveldkarakter bied en die see by dit ingesluit is dit jou tipe bestemming."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia Ocean View Lodge"With so much to do, the stay is always too short. Ian from St Lucia Birding Tours is a first class guide at a very reasonable price."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Ons gaan elke jaar St Lucia toe, dis die beste dorp vir lekker rus."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The Bridge 18"Nie meer die plek waarmee ons groot geword het nie. Daar is geen plek om naby die meer uit te kom nie. Geen visvang in die meer nie. Uitstallers is 90% Mosambiekers. Waar is ons eie uitstallers? Die meeste plekke het nou net buitelanders in gedagte om meer geld te maak. Ons Suid-Afrikaners word uitgebuit met hoë pryse aangesien die buitelanders meer geld as ons Suid-Afrikaners het om te bestee."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
11 St Lucia Sands"A tiny town with amazing beach and fishing. I don't know what it is like in-season, but I would imagine it is far too hot and humid. The ocean water was warm enough to swim in winter which is awesome."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"It has lost some of its appeal due to changes to the river system which has clogged the banks with reeds. No longer easy to birdwatch for water birds."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 7"Die plek was baie mooi skoon. Die strande was so mooi skoon. En n bonus die sekuriteitswagte wat die strande beman. En die ablusieblokke, was altyd skoon en netjies. Sal weer daarheen gaan. Wel gedaan St, Lucia, wens al die ander plekke kan wees soos julle."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Flamboyant 10"Sal definitief weer in St. Lucia kuier en aan vriende en familie aanbeveel."
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Manzini 38 - Go & Sea"Ons is mal oor St Lucia, ons paaie is net gaar, mense moet in die dag ry en versigtig wees vir trokke en swak pasoppervlaktes, maar die see en die strand maak dit die moeite werd!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Oppi Rotse"Is 'n uiters aangename plek om te besoek, alhoewel pryse vir aktiwiteite duidelik vir die buitelandse mark bedoel is. Restaurante bedien 5-ster gehalte-etes,"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Wildtuine in ongewing cater net vir buitelandse toeriste wat betref die pryse vir verblyf en selfs net toegang. Suid-Afrikaners sal sukkel om daai pryse te betaal!"
St. Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Lake View Cabanas"Cape Vidal was definitief die hoogte punt. Die inligting sentrum was behoorlik nikswerd, maar Sonja by Lakeview het ons mooi gehelp met waarnatoe ons kan gaan en wat ons alles moet sien."