Indien jy Hondeklipbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hondeklipbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hondeklipbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hondeklipbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hondeklipbaai akkommodasie
15 lekke plekke om te bly
Kamieskroon Cosy Cottages is bekoorlike verblyf in Kamieskroonn en bied selfsorgverblyf net 67 km vanaf Springbok, ...
Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon ...
Die Storiekamer is 'n knus selfsorg-eenheid in Kamieskroon, 'n klein dorpie in die middel van Namakwaland, Noord-K...
Kroon Lodge bied verblyf in kamers en kampeerplekke, aan die voetheuwels van die Kamieskroonberge, geleë. Dis ideaa...
Middelkraal Accommodation is op 'n plaas 10 km noord vanaf Garies, reg langs die N7 en sowat 460 km noord vanaf Kaa...
De Kleine Werf bied selfsorgverblyf in Garies, 'n plaasdorpie in die hartjie van Namakwaland. Die eiendom is 'n goe...
Verbe Farm - Kliphuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die No Heep-plaas in die Kamieskroon-distrik. Hiér kan ga...
Verbe Farm - Gertjie Se Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die plaas No Heep in die Kamieskroon-distrik en bi...