Verified Reviews
Hoedspruit
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit
Rated 4.6 out of 5 based on 292 reviews.
"Dit is 'n perfekte plek om te gaan as jy baie goed wil gaan doen en sien die natuur is baue mooi."
"Lots of safaris to go to. Very good for group travel. Friendly community and very safe."
"Een van my gunstelling plekke om te bly. Soveel om te doen. Ons het Jessica besoek en 'n interaksie gereel met die Olifante in Kapama by die Herd Orphanage."
"Hoedspruit is well located for accessing the Kruger Park, Blyde River Canyon and other places of interest."
"Just far from JHB, and so that would be a consideration in our booking again as the drive was very long, this is not a reflection of the area/host though."
"Hoedspruit is so 'n mooi dorpie, alles en almal is so rustig, die omgewing is pragtig met al die mooi diere en bome, vir iemand wat bietjie rustigheid wil ervaar is hoedspruit perfek."
"Heerlik gekuier en plekkies besoek en moet vir Spur beslis goeie toekenning gee, was fantastiese diens en baie vriendelik."
"Hoedspruit is die mooiste dorpie, om daar uit tekom is 'n uitdaging, paaie is baie sleg veral van Lydenberg af. Hoedspruit het alles wat jy nodig het en daar is baie om te doen in die omgewing."
"Dit is asemrowende mooi natuur en die personeel van al die besighede is baie vriendelik en behulpsaam. Is werklik aangenaam om Hoedspruit te besoek."