Geverifieerde Resensie
Grotto Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grotto Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 42 resensies.
"Goed om heeltemal af te skakel, maar dalk bietjie eensaam vir tieners. 'n Winkel vir die basiese behoeftes sal baie help."
"The location is spectacular, we loved meeting mongoose and steenbokkies on our morning walks."
"'n Pragtige klein Weskus-baai met besonderse natuurskoon. So naby Kaapstad jy kan Tafelberg van daar af sien."
"As jy stilte soek weg van die daaglikse ''rat race'' dan is dit die plek om te gaan om jou batterye te herlaai!"
"Pragtige natuurreservaat, see en privaatheid, goed geleë naby Melkbosstrand waar goeie winkelkompleks is. Vars lug."
"Grotto Bay is a great destination for a getaway that's close to Cape Town, but makes you feel like you're out of the city in a beautiful remote nature location."
"Dit is baie stil en rustig by Grottobaai. Dit sou lekker gewees het as daar 'n restaurant en 'n winkel beskikbaar was in Grottobaai self, maar andersins is dit 'n pragtige plek."
"Ongelooflike mooi omgewing met natuur, strand, stilte en heerlike weg kom. Dalk net 'n voorstel om 'n strandskoonmaak te reël tussen inwoners. Dis nie lekker om te sien dat strand so vuil is nie, was so mooi skoon toe ons April 2021 maand daar was."
"Ongelooflike mooi omgewing met natuur, strand, stilte en heerlike wegkomgeleentheid. Dalk net 'n voorstel om strandskoonmaak te reël tussen inwoners. Dis nie lekker om te sien dat die strand so vuil is nie, was so mooi skoon toe ons April 2021 daar was."
"Vir natuurliefhebbers en diegene wat stilte en natuur kan waardeer en respekteer."
"If you are looking for a quick getaway that is close by then this is a must."