Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
401 lekke plekke om te bly
Oupa se Pitte Top Unit is 'n selfsorgeenheid op die onderste verdieping in Heroldsbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir...
Hope @ 54 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in George-Suid op die Tuinroet...
Cherry House bied oornagverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge in George. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, '...
Bethel Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in George. Die gastehuis is naby die middedorp wat restaurante, win...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer