Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 3236 reviews.
"Pretoria se infrastruktuur rondom elektrisiteit is 'n reuse probleem. My besoek was vir besigheid en ek het nodig gehad om wifi en elektrisiteit te hê om voorbereiding te doen, Die onverwagse totale "blackout" vanaf onbeveer 17h20 tot ongeveer 23h00 was onaangenaam. Ons glo dit is te wyte aan swak infrastrukture t.o.v. elektrisiteitsvoorsiening en onderhoud in Pretoria. Dit laat 'n bitter smaak."
"Pretoria is 'n lekker stad, maar vir mense wat van kleiner dorpe afkomstig is kan die stad soms besig raak asook die verkeer, en soms moeilik om aan te pas daarby."
"It was great having a nature destination next door. The public road can be improved but that is under the jurisdiction of the local government. For a 4x4 vehicle, it was adequate and added some fun to the trip! And the best for last, Lynne is an awesome host, and will definitely return!"
"Soos ons Dinokeng besoek deur die jare, sien ons die agteruitgang van die area. Dit is baie jammer."
"The area where we stayed is very quiet and safe, we noticed joggers and people walking about with and without their dogs. Beautiful homes and gardens, it's evident that it is an affluent suburb. Everything else is close to the shopping mall, ample restaurants, and takeaway shops. Great location."
"Netcare Unitas Hospital, shopping malls, Centurion small theatre, Atterbury theatre, Menlyn theatre, fine wine and dine restaurants as well as local pubs are just a stone's throw away."
"Wens hulle wil by die hek vir mens 'n kaart gee van die uitleg van die park. Baie onduidelik van waar alles is."
"Near to several tourist excursions and other provinces to do a day visit such as North West and Limpopo. We visited both on day trips and had great fun."
"As jy moeg is vir die rustige plaaslewe, kom geniet die stad in spitsverkeer. Jy gaan jou huisie vinnig weer waardeer."
"Toerismepotensiaal in Pretoria en omgewing veral op kultureel-historiese gebied is totaal onderskat."
"Daar is heelwat om te doen, maar niks langer as 'n naweek nie."
"Weens die swak bestuur deur die Tshwane Metro is Pretoria besig om oor die algemeen te verval. Slaggate in die paaie is veral 'n probleem."
"Muldersdrift is beeldskoon, die natuur is ongelooflik. Johannesburg self, nee wat."