- Benoni(58)
- Boksburg(68)
- Brakpan(6)
- Bronkhorstspruit(10)
- Carletonville(7)
- Cullinan(14)
- Ga-Rankuwa(1)
- Germiston(54)
- Heidelberg(16)
- Hekpoort(24)
- Kemptonpark(81)
- Krugersdorp(91)
- Magaliesburg(16)
- Meyerton(17)
- Midrand(148)
- Nigel(4)
- Randfontein(10)
- Roodepoort(70)
- Springs(17)
- Vaal Marina(24)
- Vereeniging(22)
- Westonaria(1)
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gauteng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gauteng akkommodasie
2829 lekke plekke om te bly
Die Plaashuis is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Garsfontein se woongebied met slaapplek vir tot 4 gaste. Die een...
Agterplaas is Afrikaanse kunstenaars se Jannie du Toit se breinkind in die hartjie van Johannesburg. Hy het dit in ...
Sticks & Stones Guest Cottage bied oornagverblyf en is op die eienaar se perseel in Doornpoort, Pretoria geleë. Hie...
Up21 Guest House is in Jansen Park, Boksburg, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, restaurante en besienswaa...
Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die ...
Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen hoëveld... Lees meer