- Addington(12)
- Ansteys Beach(13)
- Athlone(6)
- Austerville(1)
- Avoca(5)
- Beachwood(1)
- Berea(50)
- Berea West(6)
- Beverley Hills(3)
- Brighton Beach(6)
- Broadway(18)
- Bulwer(12)
- Bulwer(8)
- Chelmsfordville(3)
- Chiltern Hill(3)
- Claire Hills(1)
- Cowies Hill(8)
- Dawncliffe(1)
- Durban Noord(250)
- Durban Point(60)
- Durban SSB(21)
- Durban West(19)
- Escombe(1)
- Everton(1)
- Fynnlands(4)
- Glen Anil(5)
- Glen Ashley(15)
- Glenmore(1)
- Glenwood(3)
- Greenwood Park(3)
- Grosvenor(3)
- KranztKloof Nature Reserve(14)
- La Lucia(36)
- Malvern(4)
- Morningside(12)
- Musgrave(4)
- Newlands(3)
- North Beach(6)
- Ocean View(15)
- Palm Ridge(3)
- Park Hill(6)
- Pinetown(21)
- Point Waterfront(60)
- Prospect Hall(2)
- Riverside(8)
- South Beach(65)
- Springfield(1)
- Treasure Beach(2)
- Umgeni Park(4)
- Umhlanga Ridge(16)
- Virginia(3)
- Westmead(3)
- Westridge(3)
- Westville(16)
- Windermere(9)
Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Durban akkommodasie
588 lekke plekke om te bly
Coastlands Skye Hotel bied gerieflike verblyf wat in 'n stil doodloopstraat in die premium Ridgeside-gebied in Umhl...
The Tides Inn B&B is 'n ontspanne, familiebestuurde B&B met manjifieke see-uitsigte. The Tides Inn is geleë net sui...
Chartwell Guest House, 'n 4-ster B&B, is in die hartjie van Umhlanga Rocks, die kusspeelgrond van Umhlanga, Durban,...
Dié bekoorlike bungalow is 'n ideale wegbreekplek in die hartjie van Umhlanga. Die ruim privaathuis is in 'n rustig...
Sunningdale Duplex is op die eienaar se eiendom in Sunningdale, Umhlanga, 'n residensiële, kommersiële en oorddorp ...
Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op... Lees meer