Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Clarens
4.7/5

Lees regte resensies van Clarens van 3187 geverifieerde gaste.

Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens akkommodasie

243 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

God's Gift Self-catering Cottage is in Clarens geleë en bied slaapplek vir 8 mense in 2 aangrensende kothuise langs...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 415
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 415
per nag, vir 2 mense

Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ou...

Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 415
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)

Gypsy Guest House Clarens bied 'n eklektiese, rustige plek om te bly waar paartjies die uiteindelike romantiese, pl...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die dorpie Clarens, stapafstand van verskeie winkels en r...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Millpond House is in die bekoorlike Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë, omring deur skilderagtige sandsteenbe...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag (plek vir 2)
Aanbod 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag (plek vir 2)

Die oorspronklike kothuis is een van die oudste geboue in Clarens, wat uit die 1900's dateer. Hierdie verblyf het o...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Boogskiet
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 150
R 1 150 R 920
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Montroux bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Clarens se heuwels. Dié pragtig versierde woonstel het '...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Lake Clarens Guest House is in die dorpie Clarens langs 'n dam met lieflike uitsigte op die berge en oor die dam. C...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Rooiland is in die pragtige dorpie Clarens geleë en bied 'n skouspelagtige berguitsig soos gaste uit die besige st...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

SprinkelHop is 'n bekoorlike tuinkothuis in die hartjie van Clarens, naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante....

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Skoonmaakdiens
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang