Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
243 lekke plekke om te bly
Platteland Cottage Clarens
Platteland Cottage is een van drie eenhede en is in 'n puik ligging in Clarens geleë, 'n klein dorpie aan die voorh...
Mountain Villa 238
Willow Villas
Clarens Grand Villa
Clarens Grand Villa bied stil en rustige verblyf op die veilige Clarens Mountain Estate, omring deur ’n 360°-bergui...
Cottage Pie
Cottage Pie is in Clarens, 'n area wat vir die skilderagtige roetes, bergfietsry, stap, perdry, kultuurdorpies om t...
Ladybird Guest House
Ashaanas
Ashaanas bied gerieflike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Clarens wat dit ideaal maak vir beide vakansie...
His Vessel Guest House is in die pragtige dorpie Clarens geleë. Die gastehuis is 500 m vanaf die hoofstraat waar da...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer