Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calvinia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calvinia akkommodasie
31 lekke plekke om te bly
Clear Water Oasis is 'n familieplaas wat lekker naby Vanrhynsdorp, langs die R27, onderweg na Namibië en Kaapstad g...
SANParks Skaapwagterspos Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-K...
Oupoort Eco and Guest Farm bied selfsorgverblyf in 'n rustieke eeue oue kliphuis, ideaal vir gesinne, vriende, moto...
SANParks Langkloof Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aa...
Botuin bied selfsorg-akkommodasie in kothuise op 'n olyfplaas van 5 hektaar aan die buitewyke van Vanrhynsdorp aan ...
La Gracia B&B is in Vanrhynsdorp geleë en bied die perfekte oornagverblyf vir reisigers in hierdie bekoorlike plaas...
Neels in Rocklands is op die plaas Lorraine in die noordelike Sederberge geleë. Die opstal is 35 km waarvan 31,5 km...
SANParks Biesjiesfontein Campsite is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die asemrowende park grens aan die Noord-K...
Welkom by die Calvinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tankwa Karoo blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur... Lees meer