Geverifieerde Resensie
Bredell
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bredell bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 2 resensies.
"Ons was net daar vir 'n troue, so ek kan nie veel sê van toerisme nie. Die omgewing waar Place on Charles geleë is, is egter pragtig en rustig."