Indien jy Boland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Boland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boland accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Boland akkommodasie
1830 lekke plekke om te bly
The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp
The Pink Lady @ Pendennis Farm Villiersdorp is net buite die dorpie Villiersdorp en bied historiese selfsorgverblyf...
Dennesig bied gehalte-oornagverblyf in n privaat kothuis op die eienaar se perseel. Dit is naby die Ceres Hospitaa...
LyonsDen is in die bekoorlike omgewing van Bergsig in Worcester en bied 'n knus en uitnodigende kamer aan gaste wat...
16 on Mountain is 'n selfsorgeenheid wat grens aan die eienaars se hoofhuis in Somerset-Wes. Die eenheid het 'n ged...
The Views Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes geleë met toegang tot die Kaapse Wynlande. Die gastehu...
Riviera Cottage is 'n plattelandse grasdak-selfsorgkothuis vir 6 gaste sowat 6 km buite Tulbagh. Dit is die ideale ...
Ontevreden Botterboom Glamping Tent
Ontevreden Botterboom Glamping Tent is 'n selfsorg-struktuurtent met 'n uitsig op die berge op 'n privaat plaas in ...