Geverifieerde Resensie
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bobbejaansberg Private Nature Reserve bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Ma Tala Tala Wildlife Reserve"Rustige omgewing, maar nie baie om te doen nie. Kan fietsry, stap, kuier en rus."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
De Adelaar Landgoed"Pragtige area - alhoewel ons nie baie diere gesien het nie."
Bobbejaansberg Private Nature Reserve
Five Pebbles on Piece of Africa"Net jammer mens moet die gevaarlike Moloto-pas gebruik om daar uit te kom. Maar die area is pragtig."