Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
119 lekke plekke om te bly
Esdri is selfsorg-gesinshuis vir 6 gaste in Bettysbaai, sowat 550 m vanaf die strand. Die huis beskik oor 3 slaap...
Oppieknoppie
Oppieknoppie is 'n bekoorlike huis wat net 500 m vanaf Bettysbaai se hoofstrand geleë is. Dit is die ideale plek vi...
Bandita Casita bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in Bettysbaai en dit is ideaal vir 'n gesinswegbr...