Indien jy Bethlehem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bethlehem.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bethlehem Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bethlehem accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bethlehem akkommodasie
59 lekke plekke om te bly
Birch Bush bied gastehuisverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers en is sentraal geleë in Bethlehem in die Vrysta...
Nonnashoek Country B&B is op 'n plaas 8 km buite Bethlehem geleë, met die Maluti-berge wat 'n dramatiese agtergrond...
Favour House nooi gaste uit om die rustigheid van die Oos-Vrystaat te beleef. Ons bied gerieflike verblyf in 2 smaa...
The Loft Guest Lodge is in 'n stil area naby Bethlehem se sentrale sakekern geleë. Gaste het 'n keuse tussen 3 kam...
The Crown Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in die buitewyke van Bethlehem. Ouwêreldse gasvryheid word hier vervl...
Murasie Guest Farm
Murasie Guest Farm bied gerieflike verblyf op 'n 320-hektaar plaas op die heuwels, net buite Bethlehem. Dit is 'n u...