Indien jy Bendor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bendor.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bendor Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bendor accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bendor akkommodasie
30 lekke plekke om te bly
@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenhe...
Stew's Room is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid vir 3 mense in Polokwane. Die aparte eenheid is langs die huis g...
Oost Street is 'n selfsorghuis in Polokwane, Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is...
Grace on Four bied semi-selfsorgverblyf in Fauna Park, Polokwane. Die gastehuis is in 'n stil en rustige buurt gele...
Lemon Ivy Gastehuis is in Moregloed, Polokwane. Dit bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers of gaste wat...
Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer ...
Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo s...
Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasda...