Geverifieerde Resensie
Belgravia
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Belgravia bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"Die munisipaliteit kan meer doen omtrent die straat name. Ons wou op 'n historic walk gegaan het en het verdwaal omdat die strate nie duidelik gemerk is nie. Die middestad van Kimberley is baie vuil - glad nie the city that sparkles nie. Straatligte in een van die hoofpaaie het nie gewerk nie en ek moes in die donker een aand na die hospitaal soek. Daar is ook onnodig te veel slaggate in die paaie."
"Daar is pragtige huise, maar, soos die res van Kimberley is die strate en die geboue redelik vol gate. "
"Dit is 'n redelike stil woonbuurt en dit is ook netjies in vergelyking met sekere woonbuurte wat ons in Kimberley gesien is. Nice."