Geverifieerde Resensie
Beacon Bay North
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beacon Bay North bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1 resensies.
"Die omgewing is baie stil, rustig en baie skoon en netjies! Ek dink te veel toeriste gaan die plek se skoonheid skend!"