Geverifieerde Resensie
Baviaanskloof Entrance
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Baviaanskloof Entrance bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"We last drove the road through the Baviaanskloof from Patensie to Willowmore back in 1975. The country around there is beautiful."
"Alhoewel die Baviaanskloof die hoofrede vir ons besoek was, is daar soveel meer om te doen en te sien in die Willowmore, Baviaans- en Uniondale omgewing. Dit is beslis nog 'n besoek werd."