Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
911 lekke plekke om te bly
7 on Cecilia
7 on Cecilia is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Ballito. Die sentrale ligging ma...
8 Pyrgos Santorini is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping op die Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Do...
The Villa Salt Rock is 'n semi-losstaande eenheid wat aan die subtropiese Dolfynkus in die ongerepte kusdoprie Salt...
Dolphin Coast Doll House is 'n kompakte en bekoorlike selfsorgkothuis wat op die gasheer se perseel in Shaka's Rock...
Little Apartment @ the Sea
Family Friendly Room is 'n ruim oopplan-woonstel wat op die eienaar se eiendom in die bekoorlike kusdorpie Shakas R...