Geverifieerde Resensie
Bailey’s Muckleneuk
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bailey’s Muckleneuk bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
"'n Mens moet meer tyd daar spandeer om die area beter te leer ken. Dis egter 'n baie goed gevestigde area - boomryk ens. 'n Ideale omgewing om in rustig te raak na 'n besige dag. "
"Dis 'n stil, veilige omgewing maar baie sentraal geleë naby hospitale en inkopiesentrums."
"I have always enjoyed the neighbourhood for its ability to ease you into a restful and relaxed state. It is very safe to go for a leisurely stroll as well, with Magnolia Dell and The Blue Crane close by."
"Uitstekend, netjiese, stil omgewing. Sentraal naby alles, veilig, sal dit definitief aanbeveel en weer besoek. "