Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Aliwal North

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Aliwal North

Rated 3.5 out of 5 based on 111 reviews.

Aliwal North

Whittals Chalets

"We found it to be an ideal stop over spot. Town is neat, with all the facilities one would need."

Aliwal North

La Riviera Guesthouse

"Pragtige natuur. Silwerskoon, spierwit lakens, ons het soos konings gevoel. Sal definitief weer daar oorbly!"

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"The Pantry is 'n moet vir ontbyt of enige ander etes, (Net jammer hul is toe op Sondae), Oppihoek is lekker vir 'n 'koue een' en Riverside Lodge se pizza's bly 'n wenner."

Aliwal North

Whittals Chalets

"Sal Aliwal aanbeveel. Lekker gekuier in die winkels en die eetplek. Die Opstal aan beveel vir lekkeerr eet.."

Aliwal North

Aliwal Villa Guest Lodge

"Jammer die spa is nie meer werksaam nie."

Aliwal North

Whittals Chalets

"Voel nie soos 'n veilige dorp nie."

Aliwal North

Conville Bed and Breakfast

"Het jare daar gebly en wou graag my herinneringe toets. Die dorp lyk baie deurmekaar en onnetjies; die eertydse warmwaterbron is vervalle: teleurstellend!"

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Goeie halfpad stoppunt van PTA na Oos-Londen toe."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Baie oulike dorpie."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Ons was baie verras met die dorp, want ons het altyd nog net deurgery. Dit wys net: vakansiegangers moet tyd maak om die dorpe te verken. "

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Pragtige dorp, 'n moet sien."

Aliwal North

Kwela Bed and Breakfast

"Beslis te warm in Desember."

Aliwal North

Sondela Guest House

"Great experience. "

Aliwal North

At The Nest Guest House

"Aliwal Noord was altyd bekend vir sy warmbronne. Wat het daarvan geword ?"

Aliwal North

BMyGuest

"Aliwal is nie meer die plek wat hy jare gelede was nie, maar dit is 'n goeie oornagplek veral as jy op pad is na die Oos-Kaap. Ons het wel baie vriendelike hulp ontvang by die Vodacom-winkel waar ons iets moes gaan koop. "

Aliwal North

BMyGuest

"'n Goeie oornag-dorpie op pad Oos-Kaap toe. "

Aliwal North

Conville Bed and Breakfast

"Bly om te sien hulle werk weer aan die fasiliteite om die bronne reg te maak."

Aliwal North

BMyGuest

"Aliwal Noord het baie agteruitgegaan die afgelope jaar van my vorige besoek. Ek gaan volgende jaar na ander alternatief kyk vir my volgende besoek aan Lesotho."

Aliwal North

BMyGuest

"Die aanwysings deur Cradock nie baie goed nie. Geen bord wat Aliwal-Noord aandui nie."

Aliwal North

BMyGuest

"Dit is 'n goeie oornagplek op pad na die Kaap toe."

Page
Page 4 - Showing 91 to 111
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers