Verified Reviews
Aliwal North
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Aliwal North
Rated 3.5 out of 5 based on 111 reviews.
"Die Aliwal Spa/bronne is weer funksioneel en oop. Water was heerlik en terrein baie skoon en netjies."
"Die dorpie het vreeslik agteruit gegaan en is vuil met vullis en gemors wat orals rondlê. 'n Mens wonder wat doen die munisipaliteit om die dorp enigsins te onderhou en te verfraai. Daar is ook nie 'n groot verskeidenheid van goeie restaurante/eetplekke nie."
"Sal enige tyd Little Ranch aan beveel vir die beste restaurant ondervinding in Aliwal Noord met uitstekende pryse en die smaaklikste disse. As jy kans het, maak ook gebruik van Aliwal Spa. Skoon en netjies en onlangs opgeknap. Groot swembaddens met warmbron."
"Aliwal-Noord is maar baie agteruit, die paaie is vol slaggate en die huise verwaarloos."
"Nie veel om in Aliwal-Noord te doen nie. Nie die mooiste dorpie nie, en het nie baie veilig gevoel in die dorpie nie. Daar is heelwat straatslapers in die strate om die oord en die "first impression" met aankoms was maar teleurstellend. Rivier is nietemin baie mooi en uitsig oor die rivier van ons kamer was mooi, maar die tuine kort aandag."
"Beste steak geëet by Little Ranch! En al die mense wat daar gekuier het, was heerlike geselskap, tesame met die vuur en die 6 worshonde."
"The town deteriorated like most others in the Free State and Eastern Cape, but is an ideal halfway stop to the Eastern Cape."
"Toe die warmwaterbronne nog daar was om te geniet was Aliwal die beste plek. Ek is bevrees nou het dinge baie agteruit gegaan."
"Sadly what was once an attractive town that welcomed visitors with hot springs and good restaurants is now an unattractive place with limited facilities for the visitor."
"This is really a town to travel through and there aren't any real attractions within the town. Restaurant options were rather uninspiring too."
"The Little Ranch is a must for lunch or dinner. Hands down the best pork I've ever eaten and the steaks are out of this world!"
"Die Oranjerivier is 'n aantrekking, maar ongelukkig is dit al wat mooi is in die dorp."