Zandleegte
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R2 730 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zandleegte is 'n ruim 4-slaapkamerhuis vir tot 8 mense in Arniston.
Gerieflik gemeubileer, 2 van die kamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers, en vir gerief word beddegoed voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.
'n Buitebraai-area is beskikbaar vir gebruik. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Gebruik van die motorhuis is nie by die huur ingesluit nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël is, maar neem asseblief kennis dat die agterplaas nie toegemaak is nie. Die huis het 'n alarmstelsel met gewapende reaksie. Die gebruik van die motorhuis is nie by die huur ingesluit nie.
Gaste kan op die lieflike strande ontspan, en Arniston bied verskeie restaurante en doendinge soos restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk, duik tussen die wrakke wat op die kus, en meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 176
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Zandleegte het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 11, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang