Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zandfontein Bush Camp

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stephan G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Puik Karoo verblyf in 'n pragtige omgewing. Zandfontein het ons verwagtinge oortref! Pragtige uitsigte oor die kloof, wild kyk vanaf jou dek. Groot, goed toegeruste lapa met 'n heerlike dek, splash poel, ens. Ruim slaap tente in puik kondisie. Heerlike paaie vir MTB en stap en braaiplek in die veld. Topklas Karoo verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Zandfontein Bush Camp
Baie dankie, Stephan. Ons bly julle het jul verblyf geniet en ons vertrou ons sien julle weer binnekort. Julle is 'n pragtige familie. Nic en Elize Zandfontein Bush Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zandfontein Plaas Erfdeel 2, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80615afcada68318080a0a6136377ea4a92df396de04ff1c6d4e9f34d1b029e374ac5d14eb0918ff18e69765a3f60450a71c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Zandfontein Farm portion 2 Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.560314566842 20.70677524418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang