Wolfkop Grootfontein Villa
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wolfkop Grootfontein Villa is 'n versteekte juweel net 10 km vanaf Citrusdal, wat asemrowende rivieruitsigte en welige groen grasperke bied. Die sentraal geleë boma bied die ideale bymekaarkomplek vir groepbesprekings.
Die kampterrein beskik oor 8 ruim tente wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Elke villa het 'n privaat badkamer, opgeknapte sitkamer, basiese kombuisie en braaigeriewe.
Vir die uiteindelike ontspanning kan gaste in die KolKol-houtvuur-bubbelbad ontspan en hulself ten volle in die rustige natuurlike omgewing dompel. Dit is glamping op sy beste.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Werner Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 12
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom Road, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang