Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windhoek Game Camp

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Vanaf R2 970 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Windhoek Game Camp is 'n privaat wildtuin wat deur familie besit en bestuur word wat by Brakwater geleë is, en is ongeveer 20 km vanaf die Windhoek CBD.

Gaste word omring deur die natuur en het 'n keuse van luukse tent-chalets wat 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 13 jaar kan akkommodeer. Elke chalet is ingerig met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke chalet maak oop op 'n onderdakstoep wat toegerus is met 'n kombuis, asook 'n eetarea wat oor die omgewing uitkyk. Braaigeriewe is ook by elke eenheid beskikbaar.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, voëlkyk of ontspan en die vrylopende kameelperde, waterbokke, oryx, rooibokke, njalas, blesbokke en springbokke kyk.

Vir diegene wat daarvan hou om te verken, bied Windhoek gaste 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en 'n ryk versameling toeriste-aantreklikhede om meer te wete te kom oor die kulture, en geskiedenis van die stad en land.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
  • Gaste dink Windhoek Game Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Windhoek Khomas Namibië
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brakwater Suid-weg, Plot 40, Brakwater, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0YmQ4ZGQ0LWU2ZGUtNDBlMC1hYTU1LTM3YmY1YTdjNWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Brakwater South Road Plot 40 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.416467672515 17.05307946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang