Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilron

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf vir 2 gaste.

Hierdie eenheid kan 3 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die sitkamer het ook 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi-toegang tot 'n sitarea asook 'n gedeelde swembad in en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 'n Gasverwarmer en elektriese kombers is beskikbaar vir die koue winternagte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques P
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker geslaap en die mense was so vriendelik.
Feb 2025
Demi Skye G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Service was great! They were extremely friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Leonie F
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Sal weer gaan. Baie dankie. Sal weer daar gaan bly. Daar was genoeg waaiers om mens af te koel. Dankie vir die vars melk. Hou nie van die po...
Sien meer
Jan 2025
Zandile M
Gesin met tieners
5.0
Was so nice and relaxing. The service was so good. Sharon and Willem were so caring. The house was so clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Bela D
Gesin met tieners
5.0
Same. Happy New Year to you and yours. Thank you so much for a cosy, small, neat and cute little stay. The kids and I loved the space; ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05b1f0e77eb4a97c97ff6f0942c771233b929c930593e74121761f1e05b19c7792b4188fac773c2d5c4a808a38fee3d72b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 3) 74 5 1 5 25 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.0901328 26.2475932

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang