Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildgoose Self-catering Lodge

Spesiale Aanbod 45% af

Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R4 200 R2 310 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wildgoose Self-catering Lodge is in Marloth Park, 'n 3 000 hektaar wildbewarea en vakansiedorp geleë op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot 5 te sien.

Die lodge het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas-kombinasie, stoof, oond, eetgerei en breekware. Lugversorging is ook beskikbaar in die eenheid.

Buite het gaste toegang tot 'n plonspoel, onderdakparkeerplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Lugversorging
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jacques S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. One of the few gems in South Africa.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tintswalo S
Saam met vriende
5.0
Excellent. The best place and we enjoyed ourselves a lot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ilse D
Saam met vriende
4.6
Mooi, ruim, skoon en het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en ruim. Enigste kommentaar is dat een die stort baie lek en toegang tot die braai are...
Sien meer
Jul 2024
Koos B
Saam met vriende
4.4
Baie lekker. Dit was baie lekker en gerieflik. Daar is egter 'n paar instandhoudingskwessies wat agterweë gebly het.
Mrt 2024
Elsie H
Saam met vriende
4.0
Rustig, luuks, skoon en netjies. Baie lekker beddens. Daar is te min potte en panne vir groot gesinne. Aandag kan gegee word aan die hoofbadkamer se s...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Myrese Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wildgoose Self-catering Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
R 4 200 R 2 310
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 200
R 4 200 R 2 310
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2eb5460f064895308c73d20e94008948010529d1c3a5c84a8cdaee9f692b331ad37602a10c585e3b42a7db976208d7b9c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 200 nouVanaf R2 310 per nag (plek vir 8) 31 5 1 5 1107 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36487 31.7647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang