Wild Break Self Catering
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Sea Forever
- Selfsorg
- Wave Catcher
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat Wave Catcher-gaste nie toegang tot die swembad het nie. Die swembad is slegs vir Sea Fever-gaste beskikbaar.
Die eenhede kan daagliks gediens word teen 'n ekstra koste op versoek.
Neem asseblief kennis dat as gevolg van die waterbeperkings wat opgelê word die swembad met boorgatwater gevul is. Daar is geen waarborg dat die swembad in werking sal wees ten tyde van bespreking nie aangesien ons nie munisipale water mag gebruik nie. Ons probeer ons bes om te verseker dat die swembad te alle tye in werking is.
Neem asseblief kennis dat hierdie huis vir gesinsvakansies bespreek moet word en ons word nie toegelaat om, spesiale geleenthede of partytjies aan te bied nie, aangesien geen oorbevolking of harde geraas (musiek) geduld sal word nie. Gaste wat nie by die reëls hou nie, sal gevra word om die eiendom te verlaat sonder terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmanstraat 4, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang