Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wiida Gasteplaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wiida Gasteplaas bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir tot 18 mense en is 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown geleë. Ideaal vir 'n oornagplek tussen Pretoria, en of Johannesburg en Kaapstad.

Hierdie modern gemeubileerde plaashuis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 2 storte deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die derde kamer is ingerig met 'n stapelbed.

Die kombuis is gerieflikheidshalwe toegerus en bevat 'n mikrogolfoond, 'n elektriese braaipan, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.

Die plaashuis maak oop op 'n groot stoep wat oor die tuin en plaas uitkyk, wat genoeg spasie bied vir kinders om te speel en braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Braaipakke, sowel as vuurmaakhout, is op versoek beskikbaar.

Die plaas bied stap- en bergfietsroetes, asook plaasdam om in die somer af te koel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shirley M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful farm stay. Wiida is a peaceful place to stay, the gardens are lovely, the accommodation is clean and comfy and the beds are ex...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jo-marié R
5.0
Baie dankie vir 'n aangename verblyf ervaring! Ek kan Wiida beslis aanbeveel! Ons het baie tuis gevoel, baie dankie vir jul gasvryheid! Die kuier en o...
Sien meer
Feb 2025
Barry H
Gesin met tieners
5.0
We enjoyed our stay! We enjoyed a two-day stay at Wiida Guest Farm, a lovely and cosy farmhouse. The farm is beautiful, and the hosts w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bernard V
Gesin met tieners
5.0
Oorslaap halfpad tussen die Suidkaap en Pretoria, op die N12. Baie lekker en veilige oorslaap met plaaslug as bonus.
Jan 2025
Nicole V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike oornagplek. Heerlike pouse - pragtige groen grasperk en lekker swemdam, lieflike skoon slaapplek.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wiida Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wiida Plaas, Langs die N12, 22 km vanaf Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8bda105938eec8b42421c83612e1fb6b3578f1126928e3c80f4ddc07d8ab6a8ea5d7a403e323e9b52e22a24eae3081d4f3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 Wiida Farm Off the N12 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.556229006402 24.242867345926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang