Whale Watchers
Beskrywing
Die tweeslaapkamer-eenheid is op die grondvloer en het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort is apart. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n binnebraai in die sitkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is op die eerste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n binnebraai in die sitkamer. Slaapkamer 3 is oopplan en het 'n dubbel- en enkelbed en het slaapplek vir 3 gaste. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n eetarea met 4 stoele en 'n sitarea met 'n sitkamerstel vir 4. Hierdie sonnige woonstel het 'n uitsig oor die see. Daar is 'n aparte stel trappe wat na die eenheid lei. Braaigeriewe is op die grondvloer by die trappe en braairoosters word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean View-rylaan 128, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang