Sagittarius 201@ Westwood Skye
Beskrywing
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek, sakereisigers en gaste wat korttermynverblyf soek. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n eetarea en die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié eenheid het sy eie ingang en 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grace-laan 12, Durban, 3630, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang