WESSA in Mngeni Valley Natuurreservaat
Beskrywing
Elke chalet kan 2 tot 3 gaste akkommodeer in sy oopplan-ontwerp. Elke kamer is ingerig met 3 enkelbeddens, waarvan 2 enkelbeddens in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers sluit 'n TV vir vermaak en 'n goed toegeruste kombuisie in. Die kombuisie het 'n yskassie, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op 'n patio ontspan en braaigeriewe geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 slaapkamers met 'n gedeelde privaat badkamer. Al die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV vir vermaak. die kombuisie is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan braaigeriewe buite geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karkloofweg 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang