Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weltevrede @ Bon Cap

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weltevrede @ Bon Cap is 'n gasteplaas in die Robertson-wynvallei. Die plaas spog met 'n verskeidenheid eenhede om aan al die gaste se behoeftes te voldoen.

Daar is 5 selfsorgkothuise en 7 en suite-eenhede op die gasteplaas. Die selfsorg-eenhede is Cinsaut, Sauvignon Blanc, Touriga, Vin Doux asook Pinotage. Hierdie eenhede se kapasiteit wissel gemaklik tussen 2 tot 8 gaste. Die badkamergeriewe is toegerus met storte of baddens. Hierdie eenhede het toegeruste kombuise om maaltye voor te berei, asook toegang tot braai-areas.

Die 7 en suite-eenhede Damkamer 1 tot 4, Cabernet, Syrah en Chardonnay akkommodeer 2 gaste gemaklik op 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers is almal toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die en suite-eenhede het nie selfsorg-kombuisgeriewe nie en geen toegang tot braaigeriewe nie.

Om gaste tydens warm en droë Karoo-somers te akkommodeer, is daar 'n klein swembad en 'n lapa boma vir gaste om af te koel.

Die gastehuisies by die eiendom is op die rand van een van die damme op die plaas gebou. Gaste het toegang om die Breederivier en die plaasdam te verken wat gewild is vir visvang en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Maralize K
Saam met lewensmaat
5.0
Just the 7km gravel road was unplanned. Relaxing and relaxing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Franchesca B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en perfek vir 'n wegbreuk. Pragtige verbly, met alles wat jy nodig het. Ons het dit vreeslik baie geniet.
Des 2024
Liana V
Saam met vriende
5.0
Absoluut die moeite werd. Dankie weerens vir julle uitstekende diens en hulp. Dierbare mense en vriendelike diens. Het ons op kort kennisgewing met al...
Sien meer
Nov 2024
Chrizenda S
Gesin met klein kinders
5.0
The weekend was lovely. It was absolutely fantastic! Thank you Bon Cap and Carina.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Magda D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons wou nie terugkom stad toe nie! Dit was so lekker.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede @ Bon Cap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede-plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzczYTAxLTQzNDAtNGQzOC1iOTIxLTFhOTc2MGVlMjFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 Weltevrede Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.779530960497 19.679444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang