Firehouse Self-Catering Garden Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Smith Street, Wellington, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Firehouse Garden Cottage bied selfsorgverblyf in Wellington met asemrowende berguitsigte.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n broodrooster. Langs die kombuis is 'n 2-sitplek-eetkamertafel en die sitkamer met gemaklike sitplek.
Gaste kan op die gemeubileerde patio ontspan en die braai-area geniet. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Wellington Museum binne stapafstand van die eiendom af, en Paarl Bird Sanctuary is 10,4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
KARIN Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 10 Smith Street, Wellington, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Firehouse Self-Catering Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bovlei Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Smith Street, Wellington, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang