Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wel-rie Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wel-rie Gastehuis is in die woonbuurt Riebeeckstad in Welkom geleë en bied 3-ster, skoon en gerieflike verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers, of vir een nag oorslaapplekke.

Die gastehuis bied 14 kamers, insluitend 1 wittebroodsuite en 1 gesinskamer. Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en swembad vir gaste se gebruik, 'n eetsaal waar ontbyt geniet kan word asook veilige parkeergarages vir jou voertuie.

Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die wittebroodsuite, gesinskamer en 3 van die ander kamers het elk 'n yskas.

Wel-rie Guesthouse is naby 'n gimnasium, restaurante en winkels geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Dawid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
  • Gaste dink Wel-rie Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 156 Craib Laan, , Welkom, 9469, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5703ad6a024a7e2c0db1e33c5778ec70d85ab43071212cf5fe4082c2a56f4d20b0a0fca40c8224faa51245b2197f05f99c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 71 5 1 4 156 Craib Avenue Riebeekstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.934717819102 26.820579882278

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang