Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterford House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 252, The Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Waterford House is in 'n stil enklawe op die Clarens Gholflandgoed geleë, met 'n 18 putjie-gholfbaan.

Die huis beskik oor 4 en suite-badkamers, elk met hul eie ingang en privaat patio. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 2 en suite-badkamers met 'n stort en 1 en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ondervloerse verhitting in al die kamers om gaste warm te hou in die winter.

Die groot leefarea het 'n solderarea wat met 'n wenteltrap toeganklik is. Die solderarea het 'n biblioteek en 'n studeerkamer. Daar is 'n aparte en gemaklike sitkamer met 'n plasma-TV met PVR en 'n DVD-speler asook 'n 8-sitplek eetkamertafel. Die volledig toegeruste plaashuiskombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n gastebadkamer.

Die leefarea lei na buite na 'n onderdakstoep met uitsigte oor die berg Horeb. Daar is 'n groot houtkaggel in die sitkamer. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n dubbel onderdakparkeerplek asook addisionele parkeerplek van die straat af. Die huis is ten volle toegerus en word daagliks gediens, Sondae uitgesluit.

Die dorpie Clarens bied 'n oorvloed restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en interessante winkels vir die blaaier. Vir diegene wat meer fisieke aktiwiteite geniet, word 'n mens bederf vir 'n verskeidenheid witwatervlotvaart, bergfiets- en 4x4-roetes, voetslaan, kunsvlieghengel, gholf en vierwielmotorfietsry. Daar is ook 'n aantal interessante historiese en fossielterreine in die Clarens-omgewing. Vir diegene wat 'n bietjie bederf nodig het is daar ook spa-geriewe binne 'n paar km van Clarens af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

8

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Koningingrootte-bed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 252, The Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Waterford House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 252, The Clarens Golf and Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGXM9G3Xx8yHxrHjkUskPmW9TmHE2hB2wfgbWnw7UGjT2MBWaov?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Stand 252 The Clarens Golf and Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.512714437582 28.433731856082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang