Vleesbaai - Mullerlaan 33
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R700.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Kostes van breekskade sal direk met huurders gehanteer word binne 7 dae na die afloop van besoek.
Daar word nie meer as 8 gaste in die huis toegelaat nie. 'n Boete van R 2 000 per persoon per nag sal geld vir meer as 8 mense in die huis.
Handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie swemhanddoeke saambring.
DStv is beskikbaar, maar gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Let asb. op die volgende besprekingsvereistes:
- Gedurende skoolvakansies is daar 'n minimum verblyftydperk van 7 dae.
- Besprekings word slegs 12 maande vooruit gedoen.
- Langnaweke: die hele naweek moet bespreek word (alle vakansiedae ingesluit)
- Gedurende die Desembervakansie vanaf 13 tot 27 Desember en vanaf 27 Desember tot 10 Januarie word die eenheid in 2 blokke verhuur.
- Indien gaste wil hê dat Kersfees en Nuwejaar moet oorvleuel, moet 'n minimum van 28 dae bespreek word, dus vanaf 13 Desember tot 10 Januarie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerlaan 33, Vleesbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang