Constantia Villa Verdot
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R2,000.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 30 Sep 2025.
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
-
Self-catering accommodation, which includes the following:
Secure Free Parking for one car per apartment/cottage, All Linen, Bathroom (white) and Kitchen Towels, Pool Towels (coloured), Electricity, Water, Maid Service twice a week (one small and one big service), Outside Cleaning (minimum once a week), Internet via Fibre Optic, Life-TV Streaming Service and Netflix (SA), Welcome Coffee and Tea.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R7000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Onthaal of partytjies is streng verbode.
Gaste van gaste is beperk tot 6 mense. Hulle mag nie oornag nie en moet die eiendom teen middernag verlaat.
Stiltetyd is tussen 23:00 en 10:00.
Vir alle bykomende gaste buite die standaardbesetting:
Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of ekstra matras te slaap.
'n Maksimum van 2 kinders tot 2 jaar oud wat in 'n bababedjie slaap wat gratis voorsien word
Die eiendom het 'n robuuste kragrugsteunstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na kragtige batterye, wat gaste in staat stel om alle geriewe ononderbroke te gebruik.
Die permanente verhitte swembad is beskikbaar vanaf 1 September tot 30 April.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Cambier-weg 19, Kreupelbosch/Bergvliet, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang