Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorious on Whites Road

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R720 R648 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Victorious on Whites Road is teen Grants Hill geleë en bied gerieflike oornagverblyf in Bloemfontein.

Die huis is ontwerp deur Irma Moerdijk. Die verblyf bestaan uit 2 en suite-gastekamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Daar is ook 3 gesinseenhede vir ouers met kinders. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV's, Netflix, WiFi en lugversorging in. Kamer 1 het ook 'n mikrogolf, yskas, werkstasie en 'n dagbed vir 'n ekstra gas. Kamer 3 het 'n yskassie en 'n werkstasie. Kamer 4 het 'n yskassie. Kamer 5 het 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n patio en 'n tuin.

Gaste het maklike toegang tot Grants Hill vir 'n wandeling deur die privaat skilpad-reservaat en teen die heuwel op.

Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, Oliewenhuis, die Franklin-wildreservaat of Hamiltonpark besoek. Sterrekyk by die Boyden-sterrewag moet nie misgeloop word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gunther Z
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, pragtige tuin & verblyf. Baie dankie vir julle gasvryheid, julle het ons so tuis laat voel. Julle plek is absoluut stunning en ons het...
Sien meer
Feb 2025
Df V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie, bekostigbare oornagverblyf. Goeie verblyf met die nodige. Dana, die gasheer, was baie vriendelik en hulpvaardig.
Feb 2025
Sane M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and enjoyable. We had a lovely stay. Beautiful home, very clean and safe. Dana was very kind and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Luandi R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly en het baie goeie diens ontvang. Baie dankie, Dana, vir 'n wonderlike kamer! 10 uit 10.
Jan 2025
Karien K
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning oornagplek! Ons het inderdaad lekker gekuier in 'n lieflike boomryke woonbuurt. Die gasheer was baie gaaf en hulpvaardig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Victorious on Whites Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang