Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Varkenskraal Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nicklaas A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Five star . Ons het baie lekker gebly op Varkenskraal. Die natuur en vars lug is 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige omgewing, wonderlike fasiliteite, 'n moet doen. Ons het ongelukkig 'n baie kort tydjie op Varkenskraal spandeer - ons het oorgeslaap op pad na Robertson en moes douvoordag weer vertrek. Maar ons kom vir seker terug om 'n hele naweek te spandeer! Die Werkershuisie is pragtig, so goed ingerig en was heerlik koel na 'n snikhete Karoodag. Die sterre saans van die voorstoepie af is ongelooflik, die agterstoep heerlik ingerig vir 'n braai en die fasiliteite binne die huis topklas. Spesiale dank aan Debbie wat vir ons die hek 4:30 gaan oopsluit het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Exceptional. Lovely place to stay, exceptionally clean and neat with everything you need. Feels like a home away from home. Second stay and enjoyed it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Breathtaking views and very relaxing. Stayed for 3 nights. Breathtaking views, friendly staff and we had a very relaxing stay. Thank you. Voerstal was beautifully furnished with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik, tuis, alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige omgewing! Die chalet was awesome! Fantasties! Net te kort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike sorgvrye lekkerte! As die salwende Karoo nag stilte en fynbos veldvreugde jou gelukkig maak, is die gasvrye verblyf @ Varkenskraal eksie-perfeksie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfection! What an amazing place, everything is just perfect, not a single detail missed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claire H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Delightful, surprisingly beautiful, peaceful, homely and luxurious. This gorgeous piece of paradise was ideal for our overnight stay - got there in time for a walk to the dam, the flowering species were spectacular! Die Voerstal was perfect! Everything we needed, immaculately clean, with an incredible view. Debbie was wonderful and explained everything - we loved our short stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 van Varkenskraalplaas, Meiringspoort-distrik, 4 km vanaf De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa888e693aa3a0310ca46393537773c1dacfa9937c169a55acb567e6f35fb08073893669cbf10adc17f6ebf7f3bbf47dae24c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 214 5 1 5 Portion 5 of Varkenskraal Farm Meiringspoort District 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.455173772905 22.558208432347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang