Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley Side

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Stuur asb. 'n WhatsApp met jou geskatte aankoms- en vertrektye.
Parkeer voor die dubbelhek, nie voor die motorhuis nie.
Rook is verbode.
Gebruik asb. water spaarsamig.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rapporteer alle breekskade aan die eienaar.
’n Buitebadkamer in jou binnehofarea word op Dinsdae deur die personeel gebruik vir skoonmaak.
Was alle skottelgoed voor vertrek.
Toiletware, skoonmaakmiddels, speserye, tee en koffie word voorsien. Moet hulle asb. nie verwyder nie.
Die eenheid huisves 'n maksimum van 2 gaste wat die koningingrootte-bed deel, wat 2 volwassenes of 1 volwassene en 1 kind kan wees (let op die minimum ouderdom van die kind).
Die swembad is nie beskikbaar vir gaste se gebruik nie.
Bring alle sleutels terug na die sleutelboksie met vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Abelia-singel 27, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA263f7bf04ba79dd3f12a480941a4b0cdedeb19564d922aa313d43e680794103643b32fe137e090fb4ca08e87bc5d83ac20c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 27 Abelia Crescent Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.958675891909 25.524748787137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang