Vaal 22 Selfsorg Rivier Huis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R900 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode binnenshuis.
Gaste moet hul eie vuurmaakhout en ys saambring, dit word nie op die perseel voorsien nie.
Slegs een boot word toegelaat. 'n R600 fooi word gehef vir die gebruik van die lansering en jetty. Dit is direk aan die gasheer betaalbaar.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 14 persone
12 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Worcesterlaan 22, Marlbank A.H., Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang