V'Kansi Khaya
Beskrywing
'n Ateljeewoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met net 'n stort. 'n Kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en alle nodige eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit in 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n privaat dek en 'n motorafdak met skaduwee. Die plek is ten volle omhein.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Betaling van die balans: Neem asb. kennis dat die instansie net kontant aanvaar, of jy moet 'n bewys van betaling saambring wat wys dat jy voor aankoms 'n EFT gedoen het.
Ons aanvaar nie kinders onder die ouderdom van 7 jaar nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Slegs gaste wat bespreek het, word in die eenhede toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die eenhede word nie skoongemaak nie en is selfsorg.
Geen persoonlike elektriese toestelle vir kook, soos lugbraaiers en kookplate word toegelaat nie.
Geen gastoestelle word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Splinternuwe tweeslaapkamer-chalet met 2 badkamers. Met 'n platskerm-TV, DStv Premium-pakket en 'n HiFi. Linne, handdoeke en elektriese komberse word voorsien. 'n Volledige kombuis met al die nodige geriewe en 'n waterfilter word voorsien. Ander geriewe sluit die dek met 'n braai en die dubbelmotorafdak in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreƫls
Betaling van die balans: Neem asb. kennis dat die instansie net kontant aanvaar, of jy moet 'n bewys van betaling saambring wat wys dat jy voor aankoms 'n EFT gedoen het.
Ons aanvaar nie kinders onder die ouderdom van 7 jaar nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Slegs gaste wat bespreek het, word in die eenhede toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die eenhede word nie skoongemaak nie en is selfsorg.
Geen persoonlike elektriese toestelle vir kook, soos lugbraaiers en kookplate word toegelaat nie.
Geen gastoestelle word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang