Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

V'Kansi Khaya

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. DiĆ© aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. Bā€™s&Vā€™s geld.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2025 tot 30 Apr 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
V'Kansi Khaya Chalet
Selfsorg
V'Kansi Khaya Studio
Selfsorg
Huisreƫls

Betaling van die balans: Neem asb. kennis dat die instansie net kontant aanvaar, of jy moet 'n bewys van betaling saambring wat wys dat jy voor aankoms 'n EFT gedoen het.
Ons aanvaar nie kinders onder die ouderdom van 7 jaar nie.
Rook is verbode in die eenheid.
Slegs gaste wat bespreek het, word in die eenhede toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Die eenhede word nie skoongemaak nie en is selfsorg.
Geen persoonlike elektriese toestelle vir kook, soos lugbraaiers en kookplate word toegelaat nie.
Geen gastoestelle word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 399, Clarens, 1718, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3b21981b077487eb9f3d8cd32d411a960739b8d755274521f45f1fd073303c22f4a8bfa695ed5255a63d91f6187cac0e7c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 458 5 1 5 399 Church Street Clarens 1718 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -28.512129293018 28.422121190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ā€™n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang