Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utopia Springerbaai - House

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Utopia Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Brandbesproeiers
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, fridge and kettle.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Springerbraai werk op sonkrag met 'n gasstoof en geisers. Water word deur die Mosselbaai Munisipaliteit verskaf en is veilig om te drink.

Gaste word gevra om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Harde musiek en partytjies sal nie geduld word nie.

Gaste word voorsien van 2 sakke vuurmaakhout en kan meer by die gasheer koop.

Daar is kameras wat aktief aan die buitekant van die eiendom opneem en word slegs snags aangeskakel vir sekuriteitsdoeleindes.

Daar is 'n inligtingsboek in die huis met waardevolle inligting en gaste word vriendelik gevra om dit te lees.

'n Eenmalige skoonmaakfooi is by jou kwotasie ingesluit. Vir langer verblyf kan weeklikse skoonmaak gereël word. Bykomende skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste vir die gas.

Gaste word gevra om nie hul sigaretstompies in die omliggende plantegroei weg te gooi nie.

Brandblussers is regdeur die huis geleë indien 'n brand sou ontstaan.

Wees asseblief bedag op slange wanneer jy loop.

Gaste word vriendelik gevra om versigtig te wees op die trappe aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en gevaarlik vir klein kinders kan wees.

'n Mediese boks is beskikbaar in die kombuis onder die kaggel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Utopia Huis
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv-kanale en 'n kaggel. Die huis het ook 'n pizza-oond, 2 stoepe met asemrowende uitsigte en binne- en buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Baba-veiligheidshekke
Op versoek, Gratis
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 8
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Gratis
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kragopwekker, Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Brandbesproeiers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Springerbraai werk op sonkrag met 'n gasstoof en geisers. Water word deur die Mosselbaai Munisipaliteit verskaf en is veilig om te drink.

Gaste word gevra om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Harde musiek en partytjies sal nie geduld word nie.

Gaste word voorsien van 2 sakke vuurmaakhout en kan meer by die gasheer koop.

Daar is kameras wat aktief aan die buitekant van die eiendom opneem en word slegs snags aangeskakel vir sekuriteitsdoeleindes.

Daar is 'n inligtingsboek in die huis met waardevolle inligting en gaste word vriendelik gevra om dit te lees.

'n Eenmalige skoonmaakfooi is by jou kwotasie ingesluit. Vir langer verblyf kan weeklikse skoonmaak gereël word. Bykomende skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste vir die gas.

Gaste word gevra om nie hul sigaretstompies in die omliggende plantegroei weg te gooi nie.

Brandblussers is regdeur die huis geleë indien 'n brand sou ontstaan.

Wees asseblief bedag op slange wanneer jy loop.

Gaste word vriendelik gevra om versigtig te wees op die trappe aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en gevaarlik vir klein kinders kan wees.

'n Mediese boks is beskikbaar in die kombuis onder die kaggel.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhouthoek 95, Springerbaai Eko-Landgoed, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR1qLbtweHeYKtjkZvGONyvai4y4KVfs61QFXo6YJVr3HlNto7V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 95 Melkhouthoek Springerbaai Eco Estate 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.244486061577 21.923787742853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang